Genesis 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die hele land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag vir ewig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele land wat jy sien, gaan Ek vir jou en jou nageslag as permanente eiendom gee.
Afrikaans 1933/1953 want die hele land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die hele land wat jy sien – aan jou gee Ek dit, en aan jou nageslag vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele land wat jy sien, sal Ek vir jou en vir jou nageslag gee, vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wat jy ook al rondom jou sien, sal Ek eendag aan jou en jou nageslag gee.