Genesis 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Abram het weggetrek en nog steeds na die suide gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Mettertyd het Abram in die rigting van die Negev verskuif.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Abram al verder na die Suidland weggetrek.
Afrikaans 1983 Toe het Abram kamp opgebreek en al gaande na die Suidland toe versit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Abram algaande verder getrek in die rigting van die Negev.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Later het Abram verder getrek na die Suid-land toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Abram stuk vir stuk deur die hele suidelike woestyn getrek.