Genesis 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal jou 'n groot nasie maak, en Ek sal jou seën en jou naam groot maak; en jy sal 'n seën wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou die voorvader maak van ’n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot ’n seën sal wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal jou 'n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy 'n seën sal wees. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou 'n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou 'n man van groot betekenis maak, en jy moet tot 'n seën wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek sal jou 'n groot nasie maak; Ek sal jou seën en jou naam groot maak, sodat jy 'n seën sal wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek sal jou seën, en jou nageslag sal 'n groot volk word. Ek sal jou naam belangrik maak, en mense sal jou naam gebruik om ander mense te seën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou en jou nageslag ’n groot nasie maak. Ek sal jou ryk en voorspoedig maak. Oral sal mense jou naam ken en van jou praat. Oor jou sal dit met hulle ook goed gaan. |