Genesis 12:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Farao het Abram geroep en gesê: Wat is dit wat jy my aangedoen het? waarom het jy my nie vertel dat sy jou vrou is nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Die farao laat roep toe vir Abram en vaar teen hom uit: “Wat het jy my aangedoen?
Afrikaans 1933/1953 Daarop laat Farao Abram roep en hy sê: Wat het jy my nou aangedoen? Waarom het jy my nie te kenne gegee dat sy jou vrou is nie?
Afrikaans 1983 Toe roep die farao vir Abram en vra hom: “Wat het jy my aangedoen? Waarom het jy my nie gesê sy is jou vrou nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die farao ontbied toe vir Abram en sê: “Wat het jy my nou aangedoen? Waarom het jy my nie vertel dat sy jou vrou is nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao roep toe vir Abram en vra vir hom: “Hoekom het jy dit aan my gedoen? Hoekom het jy nie vir my gesê Sarai is jou vrou nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die koning Abram laat kom. “Wat het julle aan my gedoen?” het hy gesê. “Waarom het jy nie gesê dit is jou vrou nie?