Genesis 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het Farao en sy huis met groot plae geteister ter wille van Sarai, Abram se vrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here het die farao en sy huis met ernstige plae getref oor Sarai, Abram se vrou.
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE het Farao en sy huis met groot plae besoek ter wille van Sarai, die vrou van Abram.
Afrikaans 1983 Maar die Here het die farao en sy huis met swaar plae getref oor Sarai die vrou van Abram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here het die farao en sy huis met swaar plae getref oor Sarai, die vrou van Abram.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Here het die farao en sy huisgesin swaar gestraf omdat hy Abram se vrou Sarai gevat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het egter ingegryp. Hy wou Abram en Sarai red, en het toe groot ellendes oor die koning en sy huis laat kom.