Genesis 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Abram in Egipte gekom het, het die Egiptenaars die vrou gesien dat sy baie mooi was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En dit was ook so. Toe hulle in Egipte kom, het almal die beeldskone vrou raakgesien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Abram dan in Egipte gekom het, sien die Egiptenaars dat die vrou baie mooi was. |
| Afrikaans 1983 | Toe Abram in Egipte aankom, het die Egiptenaars gesien hoe mooi sy vrou is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Abram Egipte binnegaan, het die Egiptenare gesien dat die vrou besonder mooi was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Abram in Egipte kom, het die mense van Egipte gesien Sarai is baie mooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abram-hulle het Egipte skaars binnegetrek of die mense sien hoe mooi Sarai is. |