Genesis 12:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sê tog, jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan om jou ontwil; en my siel sal deur jou lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê tog dat jy my suster is, want dan sal die Egiptenaars my goed behandel ter wille van jou, en ook my lewe spaar.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Sê tog jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan ter wille van jou en ek om jou ontwil in die lewe kan bly. |
| Afrikaans 1983 | Sê tog maar jy is my suster dat dit met my goed kan gaan oor jou, en my lewe deur jou toedoen gespaar word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sê tog jy is my suster, sodat dit met my goed kan gaan ter wille van jou, en ek aan die lewe kan bly ter wille van jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir hulle sê jy is my suster. Dan sal hulle my nie doodmaak omdat hulle jou wil hê nie. Hulle sal dink ek is jou broer en hulle sal goed wees vir my. So sal jy help om my lewe te red.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Egiptenaars jou uitvra, sê dan jy is my suster. Hulle sal dan vir my goed wees oor jou en my laat leef en vir jou ook. Net jy kan nog my lewe red.” |