Genesis 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hy nader kom om in Egipte in te gaan, sê hy vir sy vrou Sarai: Kyk tog, ek weet dat jy 'n mooi vrou is om na te kyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Naby die grens van Egipte sê Abram vir Sarai: “Luister, my vrou, jy is ’n baie mooi vrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy op die punt staan om Egipte in te trek, het hy met sy vrou Sarai gespreek: Kyk, ek weet dat jy 'n vrou is mooi van aansien. |
| Afrikaans 1983 | Toe hy op die punt staan om Egipte binne te gaan, sê hy vir sy vrou Sarai: “Ek weet jy is 'n mooi vrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle op die punt was om Egipte binne te gaan, sê Abram vir Sarai, sy vrou: “Kyk, ek weet dat jy 'n beeldskone vrou is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hy naby Egipte kom, het hy vir sy vrou Sarai gesê: “Ek weet jy is 'n mooi vrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Naby Egipte se grens het Abram bang geword en vir sy vrou, Sarai, gesê: “Jy is ’n baie mooi vrou. Almal kan dit sien. |