Genesis 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het vir Abram gesê: Gaan weg uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na 'n land wat Ek jou sal wys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis en gaan na die land wat Ek jou sal aanwys. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir Abram gesê: “Gaan weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis, na die land wat Ek jou sal wys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Abram gesê: “Jy moet uit jou land gaan, weg van jou familie en van jou pa se huisgesin. Ek sal jou wys na watter land jy moet gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het die Here vir Abram gesê: “Jy moet weggaan, weg van die plek waar jy gebore is, weg van jou pa se huis af. Ek sal jou ’n ander land gee waar jy kan gaan bly. |