Genesis 11:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die HERE hulle daarvandaan oor die hele aarde verstrooi, en hulle het opgehou om die stad te bou.
Afrikaans (NLV) 2011 Op hierdie manier het die Here hulle van daar af oor die aarde versprei. Dit was ook die einde van hulle bouprojek van die stad.
Afrikaans 1933/1953 So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.
Afrikaans 1983 Die Here het hulle toe van daar af verstrooi oor die hele aarde, en hulle het opgehou met die bou van die stad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het hulle daarvandaan oor die hele aarde versprei, en hulle het opgehou om die stad te bou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die mense oral op die aarde laat woon, van die stad af en verder. Hulle het opgehou om die stad te bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het die Here hulle oor die hele wêreld verstrooi. Die mense het ook opgehou om verder aan die stad met die hoë toring te bou.