Genesis 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat ons afgaan en daar hulle taal verwar, sodat hulle mekaar se spraak nie verstaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom, laat Ons afgaan en hulle verskillende tale laat praat sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die ander verstaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom, laat Ons afgaan en hulle taal daar verwar, dat die een nie die ander se taal verstaan nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kom Ons gaan af daarnatoe en maak hulle taal deurmekaar, sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gaan nou tot onder toe afdaal en hulle taal verwar. Hulle sal met mekaar praat, maar mekaar hoegenaamd nie verstaan nie.” |