Genesis 11:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het afgekom om die stad en die toring te sien wat die mensekinders gebou het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe afgekom om te kom kyk na die stad en sy toring wat die mense besig was om te bou.
Afrikaans 1933/1953 Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het.
Afrikaans 1983 Die Here het afgekom om te kyk na die stad en die toring wat die mense vir hulle gebou het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here het afgedaal om na die stad en die toring te kyk wat die mensekinders bou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het afgekom om te kom kyk na die stad en die toring wat die mense bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here moes egter afkom om die mense se stad en toring te kon sien.