Genesis 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Haran het gesterwe voor sy vader Tera in die land van sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Haran het jonk gesterf in sy geboorteplek, Ur van die Galdeërs. Hy is oorleef deur sy pa Tera. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Haran het gesterwe terwyl sy vader Tera nog geleef het, in sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs. |
| Afrikaans 1983 | Haran het in Ur van die Galdeërs, sy geboorteland, gesterf toe sy vader Tera nog geleef het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Haran het in Ur van die Galdeërs, die land van sy familie, gesterf, terwyl sy vader Tera nog geleef het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Haran het gesterf in die land waar hy gebore is, in Ur in die land van die Galdeërs. Sy pa Tera het toe nog gelewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aanvanklik het die familie in Ur van die Galdeërs gewoon. Daar het Haran gesterf. Hy is vroeg dood terwyl sy pa nog geleef het. |