Genesis 11:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die geslagte van Tera: Tera was die vader van Abram, Nahor en Haran; en Haran het Lot verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat volg, is die weergawe van Tera se familie. Tera was die pa van Abram, Nahor en Haran. Haran het ’n seun gehad met die naam Lot. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot. |
| Afrikaans 1983 | Hier volg die familiegeskiedenis van Tera. Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran het die vader geword van Lot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier volg die familiegeskiedenis van Tera. Tera het Abram, Nahor en Haran verwek, en Haran het Lot verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die verhaal van Tera. Tera was die pa van Abram, Nahor en Haran. Haran was die pa van Lot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So lyk Tera se afstammelinge. Tera het drie seuns, Abram, Nahor en Haran, gehad. Haran het ’n seun met die naam Lot gehad. |