Genesis 11:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nahor het ná die geboorte van Tera honderd en negentien jaar gelewe en het seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná die geboorte van Tera het Nahor nog 119 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953 En Nahor het ndie geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983 Nahor het na die geboorte van Tera nog 119 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hy Tera verwek het, het Nahor nog 119 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Nahor nog 119 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Tera se geboorte het Nahor nog 119 jaar geleef en ander seuns en dogters gehad.