Genesis 11:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Nahor het nege en twintig jaar gelewe, en hy was die vader van Tera. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Nahor 29 jaar oud was, is sy seun Tera gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Nahor nege en twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe Nahor 29 was, het hy die vader geword van Tera. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nahor het nege-en-twintig jaar geleef, en toe het hy Tera verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Nahor 29 jaar oud was, het hy pa geword van Tera. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Nahor 29 was, is Tera gebore. |