Genesis 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Serug het dertig jaar gelewe en was die vader van Nahor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Serug 30 jaar oud was, is sy seun Nahor gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe Serug 30 was, het hy die vader geword van Nahor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Serug het dertig jaar geleef, en toe het hy Nahor verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Serug 30 jaar oud was, het hy pa geword van Nahor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Serug 30 was, is Nahor gebore. |