Genesis 11:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Rehu het ná die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe en seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná die geboorte van Serug het Reü nog 207 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953 En Rehu het ndie geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983 Reü het na die geboorte van Serug nog 207 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hy Serug verwek het, het Reü nog 207 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Reü nog 207 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Serug se geboorte het Reü nog 207 jaar geleef en nog ander seuns en dogters gehad.