Genesis 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl hulle van die ooste af weggetrek het, het hulle 'n vlakte in die land Sinear gevind; en hulle het daar gewoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos wat die mense se woongebied ooswaarts uitgebrei het, het hulle op ’n vlakte in die land Sinar afgekom en daar gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle 'n laagte in die land S¡near; en daar het hulle gaan woon. |
| Afrikaans 1983 | Toe die mense ooswaarts getrek het, het hulle uitgekom by 'n vlakte in Sinar en daar gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met hulle trek na die ooste kom hulle toe af op 'n vallei in die land Sinar en gaan woon daar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het van die ooste getrek en by 'n vallei in die land Babel gekom. Hulle het daar gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie mense het ooswaarts begin trek en by ’n groot vallei in die land Sinear gekom. Hulle het besluit om daar te bly. |