Genesis 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Peleg het ná die geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe en het seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná die geboorte van Reü het Peleg nog 209 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953 En Peleg het ndie geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983 Peleg het na die geboorte van Reü nog 209 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hy Reü verwek het, het Peleg nog 209 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Peleg nog 209 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Reü se geboorte het Peleg nog 209 jaar geleef en nog ander seuns en dogters gehad.