Genesis 11:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Peleg het dertig jaar gelewe, en hy was die vader van Rehu.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Peleg 30 jaar oud was, is sy seun Reü gebore.
Afrikaans 1933/1953 Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.
Afrikaans 1983 Toe Peleg 30 was, het hy die vader geword van Reü.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Peleg het dertig jaar geleef, en toe het hy Reü verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Peleg 30 jaar oud was, het hy pa geword van Reü.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Peleg 30 was, is Reü gebore.