Genesis 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Heber het ná die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe en het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die geboorte van Peleg het Heber nog 430 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Heber het ndie geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1983 | Heber het na die geboorte van Peleg nog 430 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy Peleg verwek het, het Heber nog 430 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Heber nog 430 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Peleg se geboorte het Heber nog 430 jaar geleef en ook ander seuns en dogters gehad. |