Genesis 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Heber het vier en dertig jaar gelewe en was die vader van Peleg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Heber 34 jaar oud was, is sy seun Peleg gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Heber vier en dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe Heber 34 was, het hy die vader geword van Peleg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Heber het vier-en-dertig jaar geleef, en toe het hy Peleg verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Heber 34 jaar oud was, het hy pa geword van Peleg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Heber 34 was, is Peleg gebore. |