Genesis 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sala het ná die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die geboorte van Heber het Selag nog 403 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Selag het ndie geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1983 | Selag het na die geboorte van Heber nog 403 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy Heber verwek het, het Selag nog 403 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Selag nog 403 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Heber se geboorte het Selag nog 403 jaar geleef en ook ander seuns en dogters gehad. |