Genesis 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sala het dertig jaar gelewe en was die vader van Heber.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Selag 30 jaar oud was, is sy seun Heber gebore.
Afrikaans 1933/1953 Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword.
Afrikaans 1983 Toe Selag 30 was, het hy die vader geword van Heber.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Selag het dertig jaar geleef, en toe het hy Heber verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Selag 30 jaar oud was, het hy pa geword van Heber.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Selag 30 was, is Heber gebore.