Genesis 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Arpaksad het vyf en dertig jaar gelewe, en hy was die vader van Sala. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Arpaksad 35 jaar oud was, is sy seun Selag gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe Arpaksad 35 was, het hy die vader geword van Selag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Arpagsad het vyf-en-dertig jaar geleef, en toe het hy Selag verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Arpaksad 35 jaar oud was, het hy pa geword van Selag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Arpaksad 35 was, is Selag gebore. |