Genesis 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van Sem: Sem was honderd jaar oud en die vader van Arpaksad twee jaar ná die vloed.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier volg die lys van Sem se nageslag. Toe Sem 100 jaar oud was, is sy seun Arpaksad gebore. Dit was twee jaar na die vloed.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar ndie vloed.
Afrikaans 1983 Hier volg die familieregister van Sem. Toe Sem 100 was, het hy die vader geword van Arpaksad, twee jaar na die oorstroming.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die familiegeskiedenis van Sem: Sem was 100 jaar oud toe hy Arpagsad verwek het, twee jaar ná die vloed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die lys van Sem se nageslag. Sem was 100 jaar oud toe hy pa geword het van Arpaksad. Dit was twee jaar ná die watervloed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier is die nageslag van Sem. Toe Sem 100 was, is sy seun Arpaksad gebore, twee jaar ná die oorstroming.