Genesis 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele aarde was een taal en een woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was ’n tyd toe die hele wêreld net een taal gepraat het en dieselfde woorde gebruik het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. |
| Afrikaans 1983 | Die hele wêreld het net een taal gepraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele aarde het een taal gehad en dieselfde woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense op die aarde het dieselfde taal gepraat en dieselfde woorde gebruik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele wêreld het dieselfde taal gepraat. |