Genesis 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy was 'n magtige jagter voor die aangesig van die HERE; daarom word gesê: Net soos Nimrod, die magtige jagter voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was ’n voortreflike jagter voor die Here. Sy naam het soos ’n spreekwoord geword en mense het gesê: “Soos Nimrod, die beroemde jagter voor die Here.”
Afrikaans 1933/1953 Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983 Hy was 'n dapper jagter, ook in die oë van die Here. Daarom word daar gesê: “'n Dapper jagter in die oë van die Here, soos Nimrod.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was 'n dapper jagter voor die Here. Daarom word daar gesê: “Soos Nimrod, 'n dapper jagter voor die Here. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy was 'n goeie jagter. Die Here het hom so gemaak. Daarom, as iemand goed kan jag, dan sê die mense: “Hy is 'n goeie jagter, soos Nimrod.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het hom as ’n uitstekende jagter beskou. Vandag nog praat die mense van ’n goeie jagter as iemand soos Nimrod wat deur die Here as ’n uitstekende jagter gesien is.