Genesis 10:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kus was die vader van Nimrod: hy het 'n magtige man op die aarde begin word.
Afrikaans (NLV) 2011 Een van Kus se nakomelinge was Nimrod, die eerste krygsman op aarde.
Afrikaans 1933/1953 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.
Afrikaans 1983 Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kus het Nimrod verwek. Hy het begin om as 'n maghebber op aarde op te tree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kus het ook 'n seun gehad, sy naam was Nimrod. Hy het 'n baie sterk en belangrike man geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kus was ook die pa van Nimrod, die eerste groot heerser op aarde.