Genesis 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Kus; Seba, Hawila, Sabta, Raäma, Sabtega; en die seuns van Raäma; Skeba en Dedan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nageslag van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama was Skeba en Dedan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Kus was: Seba en H wila en Sabta en Ra,ma en S btega. En die seuns van Ra,ma: Skeba en Dedan. |
| Afrikaans 1983 | Die nageslag van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama was Skeba en Dedan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kus se nageslag was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabtega. Rama se nageslag was Skeba en Dedan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kus se nageslag was die mense van die lande Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se nageslag was die mense van die lande Skeba en Dedan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kus was die pa van Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se kinders was Skeba en Dedan. |