Genesis 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Gam; Kus, Misraim, Put en Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nageslag van Gam was Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kanaän.
Afrikaans 1983 Die nageslag van Gam: Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gam se nageslag was Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gam se nageslag was die mense van die lande Kus, Egipte, Put en Kanaän.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gam se kinders was Kus, Egipte, Put en Kanaän.