Genesis 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Javan; Elisa en Tarsis, Kittim en Dodanim.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nageslag van die Grieke was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Jawan was: El¡sa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete --
Afrikaans 1983 Uit Griekeland het Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners voortgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jawan se nageslag was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en Dodaners –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elisa en Tarsis, die Kittiërs en die Dodaners was afstammelinge van die Grieke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nageslag van Jawan was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners.