Genesis 10:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslagte van die seuns van Noag, volgens hulle geslagte, in hulle nasies; en hierdeur is die nasies verdeel op die aarde ná die vloed.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die geskiedenis oor die afstammelinge van Noag se seuns, aangedui volgens hulle afstamming en onderskeie nasies. Dit is die stamme waaruit die nasies wat ná die vloed oor die aarde versprei het, afkomstig was.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel ndie vloed.
Afrikaans 1983 Dit is die stamme van die seuns van Noag volgens hulle herkoms onder hulle eie nasies. Uit húlle het die nasies oor die aarde versprei ná die oorstroming.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die grootfamilies van Noag se seuns volgens hulle familiegeskiedenis, volgens hulle nasies. Uit hulle het die nasies oor die aarde versprei ná die vloed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die nageslag van Noag se seuns. Hulle was die voorvaders van al die volke wat ná die watervloed oral op die aarde gaan woon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie is al die stamme uit Noag se drie seuns. Hulle is ingedeel volgens die lande waarin hulle gewoon het. Uit hulle het al die nasies van die wêreld ná die oorstroming ontstaan.