Genesis 10:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle woonplek was van Mesa af, terwyl jy gaan na Sefar, 'n berg van die ooste.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nakomelinge van Joktan het gewoon in die gebied vanaf Mesa na die oostelike heuwels van Sefar.
Afrikaans 1933/1953 En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.
Afrikaans 1983 Hulle nedersettings het gestrek van Mesa af in die rigting van Sefar in die oostelike bergwêreld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle woongebied het gestrek van Mesa af in die rigting van Sefar, die heuwelland in die ooste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gewoon tussen Mesa en Sefar, in die berge in die ooste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle nedersettings was van Mesa af tot by Sefar in die oostelike bergwêreld.