Genesis 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Gomer; Askenas en Rifat en Togarma.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Gomer was: Askenas en Rifat en Tog rma.
Afrikaans 1983 Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gomer se nageslag was Askenas, Rifat en Togarma.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gomer se nageslag was die mense van die lande Askenas, Rifat en Togarma.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.