Genesis 10:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Ofir en Hawila en Jobab; hulle almal was die seuns van Joktan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ofir, Gawila en Jobab.
Afrikaans 1933/1953 en Ofir en H wila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
Afrikaans 1983 Ofir, Gawila en Jobab. Hulle almal het uit Joktan voortgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ofir, Gawila en Jobab verwek. Hulle almal was die nageslag van Joktan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ofir, Gawila en Jobab. Hulle was almal Joktan se nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ofir, Gawila en Jobab. Hulle almal is Joktan se seuns.