Genesis 10:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Arpaksad was die vader van Sala; en Salah verwek Eber.
Afrikaans (NLV) 2011 Arpaksad was die voorvader van Selag en Selag was die voorvader van Heber.
Afrikaans 1933/1953 En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
Afrikaans 1983 Uit Arpaksad het Selag gekom, en uit Selag Heber.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Arpagsad het Selag verwek, en Selag het Heber verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Arpaksad was die pa van Selag, en Selag was die pa van Heber.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit Arpaksad is Selag gebore en uit Selag, Heber.