Genesis 10:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kinders van Sem; Elam en Assur en Arpaksad en Lud en Aram. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sem se nageslag was Elam, Assur, Arpaksad, Lud en Aram. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram. |
| Afrikaans 1983 | Die nageslag van Sem: Elam, Assirië, Arpaksad, Lud en Aram. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Sem was Elam, Assur, Arpagsad, Lud en Aram. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sem se nageslag was die mense van die lande Elam, Assirië, Arpaksad, Lud en Aram. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sem se nageslag was: Elam, Assirië, Arpaksad, Lud en Aram. |