Genesis 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook vir Sem, die vader van al die kinders van Heber, die broer van Jafet, die oudste, vir hom is kinders gebore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir Sem, wie se ouer broer Jafet was, is daar ook kinders gebore. Sem was die voorvader van die Hebreërs. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore. |
| Afrikaans 1983 | Vir Sem is daar ook kinders gebore. Hy was die voorvader van al die Hebreërs. Sy oudste broer was Jafet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En vir Sem, die ouer broer van Jafet, ook vir hom is seuns gebore. Hy was die stamvader van die hele nageslag van Heber. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sem het ook 'n nageslag gehad. Hy was die voorvader van al die Hebreërs. Sem se oudste broer was Jafet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sem het ook ’n hele klomp kinders gehad. Hy was die voorvader van al die Hebreërs. Sy oudste broer was Jafet. |