Genesis 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die seuns van Gam, volgens hulle geslagte, volgens hulle tale, in hulle lande en in hulle nasies.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die nakomelinge van Gam, aangedui volgens hulle stamme, tale, onderskeie gebiede en nasies.
Afrikaans 1933/1953 Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.
Afrikaans 1983 Hulle is almal die nageslag van Gam, met hulle eie stamme en tale in hulle eie lande en onder hulle eie nasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was dan Gam se nageslag, volgens hulle grootfamilies, met hulle eie tale, in hulle eie lande, volgens hulle nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al hierdie mense was die nageslag van Gam. Elke familie het sy eie taal gepraat en het in sy eie land gewoon. Hulle het verskillende volke geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie is die nageslag van Gam, ingedeel volgens hulle stamme en volksgroepe, hulle tale en kulture en hulle landstreke.