Genesis 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Jafet; Gomer en Magog en Madai en Javan en Tubal en Meseg en Tiras. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nageslag van Jafet was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras. |
| Afrikaans 1983 | Die nageslag van Jafet: Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jafet se nageslag was Gomer en Magog, Madai, Jawan, Tubal, Meseg en Tiras. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jafet se nageslag was die mense van Gomer en Magog, die Mediërs, die Grieke en die mense van die lande Tubal, Mesek en Tiras. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jafet se kinders was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras. |