Genesis 10:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die Arwadiete en die Semariete en die Hamatiete, en daarna het die geslagte van die Kanaäniete uitgebrei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Arwadters, Semariërs en Hamatiete. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei. |
| Afrikaans 1983 | Arwadters, Semariërs en die mense van Hamat. Met verloop van tyd het die Kanaänitiese stamme versprei |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die Arwadters, die Semariërs en die mense van Hamat. Daarna het die grootfamilies van die Kanaäniete versprei, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die Arwadters, die Semariërs en die Hamatters. Later het Kanaän se families oral gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Arwadters, Semariërs en die mense van Hamat. Later het die Kanaänitiese stamme in verskillende rigtings uitgebrei |