Genesis 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het,
Afrikaans (NLV) 2011 Kanaän se oudste seun was Sidon, die voorvader van die Sidoniërs. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete,
Afrikaans 1933/1953 En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
Afrikaans 1983 Uit Kanaän het gekom Sidon wat as sy oudste seun geld, en verder Het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kanaän het Sidon verwek, sy eersgeborene, en ook Het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Kanaän was die voorvaders van die mense van die lande Sidon en Het. Sidon was die oudste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kanaän was die pa van Sidon, sy oudste seun, asook Het,