Genesis 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Patrusiete en Kasluhim, waaruit die Filistyne gekom het, en Kaftoriete.
Afrikaans (NLV) 2011 Patrosane, Kaslugiete en Kaftoriete uit wie die Filistyne afgestam het.
Afrikaans 1933/1953 en die Patrusiete en Kasluhiete -- waaruit die Filistyne voortgekom het -- en Kaftoriete.
Afrikaans 1983 Patrosane en die Kaslugiete uit wie die Filistyne kom, en die Kaftorane.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en van die Patrosane en die Kaslugiete – uit wie die Filistyne voortgekom het – en van die Kaftorane.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die mense van die lande Patros, Kasluag en Kaftor. Die mense van Kasluag was die voorvaders van die Filistyne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan was daar ook nog die Patrosane en Kaslugiete asook die Kaftorane, uit wie die Filistyne ontstaan het.