Genesis 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Misraim was die vader van Ludiete, Anamiete, Lehabiete, Naftuhim, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Egipte was die voorvader van die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete, |
| Afrikaans 1933/1953 | En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete |
| Afrikaans 1983 | Uit Egipte weer het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Egipte was die voorvader van die Ludeërs, die Anameërs, die Lehabeërs, die Naftugiete, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Egipte was die voorvaders van die Ludeërs, die Anammers, die Lehabeërs, die Naftoagiete, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit Egipte het die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs en die Naftoagiete ontstaan. |