Genesis 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Resen tussen Nineve en Kala: dit is 'n groot stad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tussen Nineve en Kalag het hy ook Resen, wat ’n groot stad was, gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Resen, tussen Ninev, en Kalag -- dit is die groot stad. |
| Afrikaans 1983 | asook Resen tussen Nineve en Kalag. Resen was 'n groot stad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ook Resen, tussen Nineve en Kalag – dit is die groot stad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ook die stad Resen tussen Nineve en Kalag gebou. Resen was 'n groot stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | asook Resen tussen Nineve en Kalag. Kalag was ’n groot stad. |