Genesis 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit daardie land het Assur uitgegaan en Nineve gebou en die stad Rehobot en Kala, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarvandaan het hy sy ryk na Assirië toe uitgebrei. Daar het hy Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninev, en R,hobot-Ir en Kalag |
| Afrikaans 1983 | Van hier af het hy na Assirië toe gegaan en Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit hierdie gebied het hy na Assur weggetrek en Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het uit die land Babel na die land Assirië gegaan en hy het die stede Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit hierdie volke het die Assiriese Ryk gegroei. Nimrod het ook Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou |