Galatians 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie dwaal nie; God word nie bespot nie; want alles wat 'n mens saai, dit sal ulled maai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ’n fout maak nie. God laat nie met Hom spot nie: Wat mense saai, sal hulle ook maai! |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. |
| Afrikaans 1983 | Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet julle nie laat mislei nie – God laat Hom nie bespot nie! Wat die mens ook al saai, sal hy maai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie 'n fout maak en dink God is nie belangrik nie. Julle moet dit weet: Die dinge wat julle saai, dit sal julle terugkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie julleself bedrieg nie. God laat nie toe dat iemand met Hom spot nie. Dit wat jy plant, sal jy ook oes. |