Galatians 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as iemand dink ulled iets is, terwyl hy niks is nie, bedrieg hy ulled.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet dat mense wat baie van hulleself dink, terwyl hulle niks is nie, hulleself bedrieg.
Afrikaans 1933/1953 Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself.
Afrikaans 1983 As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand werklik meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, bedrieg hy homself.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand dink dat hy belangrik is, maar hy is nie belangrik nie, dan dink hy dat hy iets is wat hy nie is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle dink dat julle te belangrik is om vir ander mense om te gee, begryp julle net mooi niks van die evangelie nie.